# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie was in April op ‘n jaargrondslag 7,7-persent laer. Die grootste daling van meer as 24-persent was in die platinum-groep metale, gevolg deur dalings in goud en steenkool-uitsette. Ystererts is die enigste belangrike mineraal wat groei getoon het, met ‘n styging van 5,3-persent. Juan-Pierre Terblanche van Stats SA sê alhoewel daar ‘n geringe maandelikse verhoging in produksie en verkope was, bly die driemaande-neiging negatief:
Suid-Afrikaanse mynbouproduksie in April op jaargrondslag 7,7% laer [KLANK]
ENG TerblancheOnAprilMining