Skip to content

Suid-Afrikaanse mynbouproduksie daal met 5,4% in Mei ondanks hoër mineraalverkope [KLANK]

# Statistiek Suid-Afrika sê mynbouproduksie het met 5,4-persent in Mei gedaal in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, hoofsaaklik as gevolg van laer produksie van ystererts-, steenkool- en platinumgroepmetale. Ondanks die afname in produksie, het mineraalverkope met 13,9-persent op ‘n jaargrondslag gestyg, gedryf deur sterk verkope van platinumgroepmetale, goud en steenkool. Juan-Pierre Terblanche van Statistiek SA sê maand-op-maand het beide mynbouproduksie en mineraalverkope in Mei afnames aangeteken:

ENG TerblancheOnMayMining