# Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, doen ʼn beroep op lande om die Konvensie vir die Regte van Persone met Gestremdhede vinniger in te stel. Sy het gister by die Verenigde Nasies se hoofkwartier in New York, Suid-Afrika se verklaring gelewer by die 19de sitting van die Konferensie van Statepartye by die konvensie. Chikunga sê die regering maak vordering om die teiken van vyf-persent van persone met gestremdhede in die staatsdiens te bereik:
Suid-Afrika vra versnelde instelling van konvensie oor gestremdhede [KLANK]
ENG ChikungaONDisability