Skip to content

Suid-Afrika verwelkom eerste fase van vredes-ooreeenkoms tussen Israel en Hamas [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking verwelkom die eerste fase van ‘n vredesooreenkoms tussen Israel en Hamas en noem dit vordering om die oorlog in Gaza te beëindig. Die regering het alle partye aangespoor om hulle tot die ooreengekome politieke proses te verbind en onmiddellik humanitêre hulp in die beleërde gebied toe te laat. Woordvoerder Chrispin Phiri prys ook die vrylating van gyselaars en politieke gevangenes en vra ‘n einde aan die besetting en ‘n blywende wapenstilstand:

ENG PhiriPeacePlan