# Die Suid-Afrikaanse regering veroordeel die Rapid Support Forces se dodelike aanvalle verlede week in El Fasher, die beleërde hoofstad van Noord-Darfoer in Soedan. Minstens 20 burgerlikes is dood in aanvalle op ʼn moskee en die laaste werkende hospitaal in El Fasher. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die enigste volhoubare oplossing is ʼn onderhandelde, inklusiewe en Soedanees-beheerde politieke dialoog:
Suid-Afrika veroordeel die Rapid Support Forces se dodelike aanvalle in Noord-Darfoer [KLANK]
ENG PhirionDarfur