# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se presidentskap van die G20 het die laaste 100-dae bereik en reuse-vordering is gemaak. Hy sê 87 van die 182 amptelike vergaderings is reeds landwyd suksesvol aangebied en het die land se toerisme-potensiaal vertoon. Lamola het staatsdepartemente en die privaat sektor geloof vir hulle rolle. Hy beklemtoon ook G20-werksgroepe help tans net met onderhandelings oor ministeriële verklarings en uitkomste:
Suid-Afrika tel laaste 100-dae van G20-presidentskap af [KLANK]
ENG-LamolaOn100Days