Skip to content

Suid-Afrika se vervaardigingsproduksie styg met 0,9% in Maart [KLANK]

# Statistieke Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het met 0,9-persent in Maart gestyg in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die toename is hoofsaaklik gedryf deur winste in voedsel en drank, petroleum en chemiese produkte, en elektriese masjinerie. Die sektor vir hout, papier, uitgewers en drukkerswese het egter ‘n afname aangeteken. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê vervaardigingsverkope het met 1,6-persent in Maart gestyg, wat ‘n stadige maar bestendige verbetering in die sektor aandui:

ENG ClaassenOnMarManufacturing