# Suid-Afrika sê die ooreenkoms van verstandhouding tussen Amerika en Iran bied die raamwerk vir blywende vrede en streeksbestendigheid in die Midde-Ooste. Dit sluit in dat die Seestraat van Hormoes heropen word, Amerika sanksies teen Teheran ophef en samesprekings gevoer word om ʼn finale ooreenkoms te bereik. Chrispin Phiri van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die ooreenkoms bied geleentheid om alle uitstaande kwessies uit die weg te ruim:
Suid-Afrika sê ooreenkoms tussen Amerika en Iran is raamwerk vir blywende vrede in Midde-Ooste [KLANK]
ENG PhiriPeaceDeal