Skip to content

Suid-Afrika sê aan Internasionale Geregshof Israel tree straffeloos op in besette Palestina [KLANK]

# Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof meegedeel dat Israel straffeloos optree in besette Palestynse gebiede en doelbewus hulp aan Gaza blokkeer. Die Hof hou hierdie week openbare verhore oor ‘n versoek vir ‘n raadgewende mening oor Israel se verpligtinge ingevolge internasionale reg. Die direkteur-generaal van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, het in ‘n mondelinge voorlegging in Den Haag in Nederland, gesê dit het die streek na hongersnood gedryf en verteenwoordig volksmoord en apartheid:

ENG DangorOnImpunity