# Die Department van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê hy het sterk beswaar aangeteken teen die omstandighede rondom die onlangse besoek aan Marokko deur die oud-president en leier van die MK-party, Jacob Zuma. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Chrispin Phiri, sê dit volg nadat Zuma die Koninkryk van Marokko verlede maand besoek het en in Rabat vergader het met die Minister van Buitelandse Sake, Afrika-samewerking en Marokkaanse Uitgewekenes, Nasser Bourita. Hy sê die departement teken ten sterkste protes aan oor die gebruik van Suid-Afrikaanse nasionale simbole:
Suid-Afrika maak beswaar oor misbruik van nasionale simbole in Marokko deur Jacob Zuma [KLANK]
ENG PhirionNationalSymbol