Skip to content

Suid-Afrika kritiseer Amerika se dekades lange sanksies teen Kuba [KLANK]

# Suid-Afrika vra Amerika om die ekonomiese, handels- en finansiële sanksies van byna sewe dekades teen Kuba op te hef en sê dis die grootste struikelblok in die land se ontwikkeling-strewe. Kuba sê die skade wat die sanksies veroorsaak, het van Maart verlede jaar tot Februarie vanjaar ʼn rekord 131,2-miljard-rand beloop. Suid-Afrika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Mxolisi Sizo Nkosi, sê hulle is ook bekommerd oor Amerika se olie-verbod teen Kuba:

ENG NkosiOnOilBlockade