Skip to content

Suid-Afrika herbevestig militêre steun aan DKR te midde van streekkonflikte [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het Suid-Afrika se voortgesette militêre en tegniese steun aan die VN-sending in die Demokratiese Republiek die Kongo bevestig. Dit ondanks voortdurende botsings tussen M23-rebelle en DRK-magte. Lamola het beklemtoon dat vrede deur Afrika gelei moet word en alle plaaslike belanghebbendes insluit. Hy het ook Suid-Afrika se rol in vredespogings in Suid-Soedan en Soedan herhaal en ‘n onvoorwaardelike staking van vyandelikhede bepleit om verergerende humanitêre krisisse aan te spreek:

ENG-LamolaOnDRC-SouthSudan