Skip to content

Suid-Afrika en DRK wil bilaterale verdedigingsbande versterk [KLANK]

# Die minister van Verdediging en Militêre veterane, Angie Motshekga, ontvang hierdie week haar DRK-ampsgenoot, Kabombo Muadiamvita. Die besoek se doel is om bilaterale betrekkinge tussen die twee nasies te bevorder en te versterk. Dit volg ná toenemende konflik in die Demokratiese Republiek die Kongo. Minister Motshekga se woordvoerder, Onicca Kwakwa, sê onderhandelings sal fokus op belangrike gebiede soos samewerking op verdedigingsvlak en om strategiese verdedingingsvermoëns te ondersteun:

ENG OniccaonDRC