# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het weereens in die Parlement bevestig dat Suid-Afrika steeds ‘n tweestaat-oplossing tussen Israel en Palestina steun. Hy beklemtoon die bevordering van die internasionale reg, aanspreeklikheid, regverdige vrede, ‘n onmiddelike wapenstilstand en die vrylating van gyselaars. Lamola vra ook die beeïndiging van onwettige Israelse nedersettings, die verwydering van die skeidsmuur en die hervatting van humanitêre hulpverlening aan Gaza:
Suid-Afrika dring aan op tweestaat-oplossing in Midde-Ooste [KLANK]
ENG-LamolaOnTwoState