# ‘n Nuwe internasionale studie toon rokers wat van tradisionele sigarette oorskakel na alternatiewe nikotienprodukte, kan hul eie welstand en dié van die publiek verbeter. Volgens Kurt Yeo se artikel in BusinessTech het Ipsos-navorsing in vyf lande, bevind geliefdes van voormalige rokers het beter gesondheid, gemoedstemming, sosiale interaksie en lewensgehalte aangeteken in rokers wat damprook, e-sigarette of nikotienplakkers gebruik het om op te hou rook. Die bevindings het die debat oor die vermindering van tabakskade en toegang tot alternatiewe nikotienprodukte vir volwasse rokers opnuut aangewakker.
Studie vind voordele wanneer rokers oorskakel na alternatiewe nikotienprodukte