# Die Studenteforum sê hy erken die pogings van die DA en die EFF wat die BTW-verhoging teengestaan het. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het vroeër aangekondig dat hy die besluit gaan omkeer om BTW met 0,5-persentasiepunte te verhoog. Die forum se leier, Nhongo Solo, sê die land se leiers moet aanspreeklik bly teenoor die publiek, veral wat sake betref wat armes en studente onregverdig raak:
Studenteforum gee erkenning aan partye wat vir terugtrekking van BTW-verhoging baklei het [KLANK]
ENG NhongoonVATIncrease