# Die Oos-Kaapse regering sê die dodetal van die onlangse verwoestende oorstromings in die provinsie het tot 92 gestyg. Die liggaam van ‘n tienermeisie is gisteraand langs die Mthatha-rivier ontdek, wat die aantal sterftes in Mthatha alleen tot 68 verhoog. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê hulle verwag dat die dodetal verder sal styg namate die herstelproses voortduur, veral in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit wat die hardste getref is:
Sterftesyfer in Oos-Kaapse oorstromings styg tot 92 [KLANK]
ENG KhuselwaonFloods