Skip to content

Steenhuisen sê begroting is goeie balans van toegewings in RNE [KLANK]

# Die DA-leier John Steenhuisen sê nou dat die begroting aanvaar is, moet die fokus verskuif na dienslewering en die vinnige instelling van noodsaaklike hervormings om ekonomiese groei te ontsluit en werk te skep. Die party het ten gunste van die Toedelingswetsontwerp gestem wat gister in die Parlement bekragtig is. Steenhuisen sê die DA het ʼn belangrike rol gespeel om die begroting te vorm en sê hy het die ANC se voorgestelde BTW-verhoging van twee-persent gekeer:

ENG SteenhuisenOnBudget