# Die DA-leier John Steenhuisen het Afrikaners wat na die VSA geëmigreer het onder ‘n vlugtelingprogram gekritiseer en noem dit ‘n slegte keuse. Steenhuisen sê die VSA se besluit om vlugtelingstatus aan 49 Afrikaners uit Suid-Afrika toe te ken, is gegrond op verkeerde inligting, aangesien hulle nie aan die definisie van vlugtelinge voldoen nie. Hy het ook hul geloofwaardigheid as boere bevraagteken en beklemtoon hoe belangrik dit is om alle boere te behou ter ondersteuning van die landbousektor:
Steenhuisen kritiseer Afrikaner-emigrasie na VSA [KLANK]
ENG-SteenhuisenOnRefugees