# Die DA-leier en minister van Landbou, John Steenhuisen, sê ekonomiese groei moet die topprioriteit wees vir die regering van nasionale eenheid wat bykans ‘n jaar gelede gevestig is. Steenhuisen het by die Black Business Council die huidige groeikoers van 0,3-persent gekritiseer en dit onaanvaarbaar genoem. Hy het alle ministeries aangespoor om burokrasie te verminder, prestasie te verbeter en te fokus op hervormings om lae groei, hoë skuld en stygende werkloosheid die hoof te bied:
Steenhuisen herbevestig ekonomiese groei as RNE se topprioriteit [KLANK]
ENG-SteenhuisenOnEconony