Skip to content

Statistieke SA toon ‘n 24% toename aan in algehele likwidasies in September [KLANK]

# Die jongste syfers deur Statistieke Suid-Afrika toon ‘n toename in ondernemings wat misluk. Totale likwidasies het in September met byna 24-persent gestyg vergeleke met verlede jaar. Maatskappylikwidasies het met 16 gevalle toegeneem, en beslote korporasies met 12. Onica Mushwana van Stats SA sê die eerste nege maande van die jaar het ‘n 3,8-persent toename getoon, wat die stygende finansiële druk op Suid-Afrikaanse ondernemings aandui:

ENG MushwanaOnSeptLiquidations