Skip to content

Statistieke SA rapporteer gemengde neigings in siviele skuldsake vir Maart [KLANK]

# Statistieke Suid-Afrika sê siviele skuldsake het gemengde neigings tussen Januarie en Maart getoon. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is, het op ‘n jaargrondslag effens gedaal met 0,2-persent teenoor verlede jaar, terwyl siviele vonnisse met 1,7-persent afgeneem het. Vhonani Kwinda van Statistieke SA sê egter die syfers dui op ‘n klein afname in die aantal sake, maar ‘n styging in die finansiële waarde van skuldverwante vonnisse:

ENG KwindaOnMarDebtCases