Skip to content

Statistieke SA rapporteer 7,4% afname in siviele skulddagvaardings vir 3 maande tot Augustus [KLANK]

# Statistieke Suid-Afrika sê die aantal siviele dagvaardings vir skuld het met 7,4-persent in die drie maande tot Augustus gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Siviele vonnisse het met 8,7-persent gedaal teenoor dieselfde tydperk die vorige jaar. Onica Mushwana van Statistieke SA sê die data toon dat minder skuldsake verwerk word, maar die finansiële impak van skuldvonnisse bly beduidend:

 

ENG MushwanaAugDebt