Skip to content

Statistiek SA teken 0,5% ekonomiese groei aan vroeg in 2026 [KLANK]

# Suid-Afrika se ekonomie het volgens Statistiek Suid-Afrika in die eerste kwartaal met 0,5-persent gegroei, effens beter as wat verwag is. Hoofdirekteur Bokang Vumbukani-Lepolesa sê dis aangevuur deur die dienste- en basiese sektore, met finansies en landbou wat beduidend bygedra het. Vervaardiging het egter die algehele prestasie beïnvloed, met vyf van sy tien afdelings wat negatiewe groei aangeteken het. Vumbukani-Lepolesa waarsku ongelyke prestasie tussen sektore dui steeds op onderliggende strukturele uitdagings:

ENG LepolesaOnGrowth