Skip to content

Statistiek SA sê Suid-Afrikaners is onderworpe aan meer skuldvonnisse ondanks minder dagvaardings [KLANK]

# Statistiek Suid-Afrika sê siviele skulddagvaardings het tussen April en Junie met 0,8-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Skuldvonnisse het egter met 9,9-persent toegeneem. Vhonani Kwinda van Statistiek SA sê die syfers dui aan hoewel minder nuwe skulddagvaardings uitgereik is, het meer skuldsake tot hofvonnisse gelei met die betrokke bedrae wat aansienlik hoër was:

ENG KwindaOnDebtJudgements