# Statistiek Suid-Afrika sê siviele skuldsake toon gemengde neigings in die data vir April. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is, het met 2,5-persent in die drie maande afgeneem in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Siviele vonnisse vir skuld het egter met 3,6-persent toegeneem. Vhonani Kwinda van Statistiek SA sê dit dui op minder sake wat uitgereik word, maar hoër skuldinvordering deur hofuitsprake:
Statistiek SA rapporteer meer skuldvonnisse ondanks afname in siviele dagvaardings [KLANK]
ENG KwindaOnAprDebt