# Standard Bank verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee gaan môre ‘n verdere rentekoersverhoging oorweeg. Inflasie het in Junie tot vyf-persent gestyg vanaf 4,5-persent in Mei, hoofsaaklik aangedryf deur hoër brandstofpryse en openbare vervoerkoste. Dit beteken inflasie bly ver bo die Reserwebank se teiken van drie-persent. Elna Moolman van die bank sê enige verdere verhoging sal waarskynlik die einde van die huidige rentekoersverhogingsiklus aandui:
Standard Bank verwag môre ‘n moontlike rentekoersverhoging [KLANK]
ENG MoolmanOnRateHike