Skip to content

Standard Bank sê brandstofskok sal na verwagting hoër inflasie dryf in die komende maande [KLANK]

# Standard Bank sê Suid-Afrika kan in die komende maande hoër inflasie verwag weens ‘n brandstofprys-skok wat verbind word met die wêreldwye spanning. Elna Moolman van die bank waarsku onlangse stygings in brandstofpryse word nog nie ten volle weerspieël in Maart se inflasiedata nie, wat beteken die uitwerking sal waarskynlik in die April-data en daarna gesien word. Moolman voeg by toekomstige neigings sal afhang van hoe oliepryse en die rand op wêreldwye ontwikkelings reageer:

AFR MoolmanOnInflation