# Standard Bank gaan sy samewerking met die Departement van Binnelandse Sake uitbrei deur dienste vroeg volgende jaar by 20 bykomende takke bekend te stel. Die bank het reeds die nodige infrastruktuur in plek, met twee takke wat reeds getoets word. Marius Le Roux van Standard Bank sê die ontwikkeling is daarop gemik om toegang, gerief en insluiting te verbeter, veral in gebiede met beperkte toegang tot die departement se kantore:
Standard Bank gaan Binnelandse Sake-dienste in 2026 na ‘n verdere 20 takke uitbrei [KLANK]
ENG MariusOnCollaboration