# Die Stad Tshwane het die eerste plek losgeslaan in die 2025 Pitch Deck-kompetisie van die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging. Die kompetisie is ingestel weens ʼn behoefte aan vernuwende oplossings wat die talle uitdagings in plaaslike regering kan aanspreek. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die Tshwane-span se oplossings het betrekking op ʼn klante-beloningsprogram wat inwoners aanmoedig om hul munisipale rekeninge te betaal:
Stad Tshwane wen SALGA se Pitch Deck-kompetisie [KLANK]
ENG LindelaonPitchDesk