Skip to content

Stad Tshwane vier gegradueerdes van sy regs-opleidingsprogram [KLANK]

# Twaalf werknemers van die Stad Tshwane het in die 2024/2025 Regsopleidings- en Mentorskapprogram gegradueer. Die program spreek sleuteluitdagings binne die hoofbedryfsbeampte-groep aan, waar departemente soos Streeksbedrywighede en Koördinering, Gemeenskaps- en Maatskaplike Ontwikkelingsdienste, en Elektrisiteit talle regskwessies in die gesig staar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die verbetering van departementele regskennis en reaksievermoëns, verminder afhanklikheid van eksterne regsverteenwoordiging en beperk verliese deur hofsake tot die minimum:

ENG MorodionProgramme