Skip to content

Stad Tshwane ondersoek diaree-uitbreking in Bronkhorstspruit [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy ondersoek tussen 140 en 160 gevalle van diaree en ander maagdermaandoenings in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede. Die meeste pasiënte is by die Bronkhorstspruit-hospitaal behandel met ander voorvalle wat by die Mamelodi-, Steve Biko Akademiese- en die Wilgers-hospitale aangemeld is. Die woordvoerder van die burgemeester Samkelo Mgobozi sê ondersoeke gaan voort en geen skakel met die watervoorraad is nog bevestig nie:

ENG MgoboziONOutbreak