Skip to content

Stad Tshwane gereed om beleggings te lok by sy eerste beleggingsberaad [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê alles is gereed vir sy eerste Tshwane-beleggingsberaad môre. Die geleentheid, met die tema “Tshwane Rising”, is gemik om beduidende beleggings te lok en die metro se enorme ekonomiese potensiaal te ontsluit. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê hulle mik om vyf-miljard-rand se beleggings by die mylpaalgeleentheid te verseker. Sy voeg by dat hulle beplan om die plaaslike ekonomie teen ‘n gemiddeld van 3,9-persent teen 2029 te laat groei:

ENG MabotsaonSummit