# Die Stad Kaapstad sê hy bly verbind om klein, medium en mikro-ondernemings te bemagtig omdat dit ʼn belangrike bron vir ekonomiese groei en werkskepping is. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, het onlangs deelgeneem aan geleenthede wat gemik is op die vermoëns en marktoegang van plaaslike entrepreneurs. Vos sê volgens navorsing deur die South African Journal of Inter/Multidisciplinary Studies, is KMMO’s verantwoordelik vir meer as 75-persent van nuwe werksgeleenthede:
Stad Kaapstad wil KMMO’s ondersteun [KLANK]
ENG JamesonSMMEGrowth