# Kaapstad het ‘n krediet-opgradering van Moody’s Beleggersdiens ontvang, wat die stad se sterk finansiële bestuur en algemene staatsbestuur weerspieël. Burgemeester Geordin Hill-Lewis het die nuus verwelkom en sê die opgradering bevestig Kaapstad as ‘n voorkeur beleggingsbestemming. Moody’s het veral na die stad se pogings met infrastruktuurontwikkeling verwys. Daar word verwag dat leenkoste nou sal verminder en verdere beleggings lok:
Stad Kaapstad verwelkom Moody’s se kredietopgradering [KLANK]
ENG-Hill-LewisOnRating