# Die Stad Kaapstad verskerp pogings om lugbesoedeling te bedwing deur toe te slaan op dieselfafskeidings van voertuie. Die stad se Eenheid vir die bestuur van Luggehalte toets daagliks dieselvoertuie langs die pad om te bepaal wat hierdie voertuie se afskeidings aan die luggehalte doen en om bruin-mis te beperk. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die metro is een van net ‘n paar owerhede in die land wat dieselvoertuie toets:
Stad Kaapstad slaan toe op dieselafskeidings [KLANK]
ENG HighamOnEmissions
