# Die Stad Kaapstad vra inwoners om te help met die beheer van die Engelse Klimop. Dié indringerplant versprei vinning en bedreig die plaaslike omgewing. Kaapstad se afdeling vir Ontspanning en Parke sê die plant beskadig biodiversiteit en bome, veral in openbare ruimtes. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê kollektiewe optrede is noodsaaklik om die stad se woude en groen ruimtes te beskerm:
Stad Kaapstad moedig inwoners aan om die indringer Engelse Klimop te beveg [KLANK]
ENG HighamOnEnglishIvy