# Die Stad Kaapstad het erkenning verleen aan leerders van die Laerskole Rooirivier, Floreat en Ysterplaat wat aan die Junior Rivierwagter-program deelgeneem het wat onlangs van stapel gestuur is. Die program is ‘n vernuwende projek van omgewingsopvoeding vir leerders in grade 5 en 6 om hulle bewus te maak van die belangrikheid van riviere, vleilande en varswater-ekostelsels. Die burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en Omgewing, Eddie Andrews, sê hulle hoop om omgewingsbewuste jong leiers te vorm.
Stad Kaapstad bou omgewingsbewuste jong leiers [KLANK]
ENG AndrewsOnProgramme