Skip to content

Stad Kaapstad belê R6-miljard om elektrisiteitsnetwerk en energiesekerheid te versterk [SOUND]

# Die Stad Kaapstad het meer as ses-miljard-rand opsygesit om elektrisiteitsinfrastruktuur oor die volgende drie jaar op te gradeer en die betroubaarheid van kragvoorsiening te verbeter. Die geld sal gebruik word om die elektrisiteitsnetwerk op te gradeer, skoonenergieprojekte uit te brei, straatbeligting te verbeter, energiesekerheid te versterk en die afhanklikheid van Eskom te verminder. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die stad het ook die gemiddelde residensiële elektrisiteitstariefverhoging tot 6,64-persent beperk:

ENG LimbergOnEnergySecurity