Skip to content

Stad Kaapstad beklemtoon belangrikheid van Boomplantmaand KLANK]

# Die Stad Kaapstad moedig inwoners aan om in September as deel van Boomplantmaand betrokke te raak by projekte soos ‘n program om ‘n boom aan te neem. Suid-Afrika se boom van die jaar, die melkhout, kom gedurende Boomplantmaand in die kollig. Die boom is bekend vir sy gehardheid, lang lewe en erfeniswaarde. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê bome is belangrik omdat hulle help om koolstof op te neem en bioverskeidenheid ondersteun:

AFR HighamOnTreePlanting