Skip to content

Stad Johannesburg verkry R548-miljoen se befondsing vir Afvalbehandeling [KLANK]

# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero sê hulle het ‘n aansienlike bewilliging van sowat 548-miljoen-rand van Invest International Public Programmes, ‘n vooraanstaande Nederlandse ontwikkelingsfinansieringsinstelling ontvang. Die befondsing is ‘n stap vorentoe in die metro se verbintenis tot volhoubare afvalbestuur en omgewingsleierskap. Die burgemeester se waarnemende woordvoerder, Khathutshelo Mulaudzi, sê Johannesburg se doelwitte is duidelik en ambisieus: om afval so ver moontlik uit te skakel, afhanklikheid van afvalterreine drasties te verminder en hernubare energie in te span:

ENG KhathutsheloonAlternative