# Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies van die Stad Ekurhuleni, Jongizizwe Dlabathi, sê die metro ondervind toenemende druk oor sy vermoë om dienste te lewer as gevolg van stygende koste en hoë inkomsteverliese. Hy het gister Ekurhuleni se inkomstebegroting van 71-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar gelewer. Die begroting sluit wydverspreide munisipale tariefverhogings in, met watertariewe wat met elf-persent en elektrisiteitstariewe met ongeveer nege-persent styg. Dlabathi sê die huidige diensleweringsmodel is onvolhoubaar sonder finansiële bydraes van inwoners:
Stad Ekurhuleni staar toenemende druk in die gesig oor sy vermoë om dienste te lewer [KLANK]
ENG DlabathiOnBudget