Skip to content

Staatsdiensvakbond vra dringende ingryping na oorstromings in die Oos-Kaap [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is uiters bekommerd oor die gevolge van erge oorstromings in die Oos-Kaap. Die dodetal het tot meer as 70 gestyg terwyl sowat tien-duisend mense ontheem is. Een-en-sestig van die sterftes was in Mthatha en omliggende gebiede. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê die ramp beklemtoon die dringende behoefte aan ʼn groter vermoë om tydens rampe op te tree en langtermynbeleggings in veerkragtige infrastruktuur:

ENG NaikerOnECFlooding