Skip to content

Staatsdiensvakbond verwag hersiene begroting sal staatsdienskapasiteit aanspreek [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy verwag die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene begroting sal reageer op verskeie probleme wat die land in die gesig staar. Dit sluit in oorvol skole en tronke, en hospitale en klinieke se personeeltekorte. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê hulle vra Godongwana ook om ʼn begroting in te dien wat staatsdepartemente toelaat om genoeg personeel aan te stel:

ENG ClaudeonBudget