Skip to content

Staatsdiensvakbond steun Noord-Kaap se bekendstelling van Een-miljoen-bome-veldtog [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die Noord-Kaapse premier, Zamani Saul, se leierskap met die bekendstelling van die Eenmiljoen Bome-veldtog verwelkom. Die inisiatief, wat onder die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se Nasionale Vergroeningsprogram val, wil tien-miljoen bome oor vyf jaar reg oor Suid-Afrika plant, met die Noord-Kaap wat hom verbind het om 115-duisend bome te plant. Steve Ledibane van die vakbond sê die plant van bome is noodsaaklik om luggehalte te verbeter, koolstofvrystellings te verminder en toekomstige geslagte te beskerm:

ENG LedibaneOnTress