# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die besluit van die Departement van Indiensneming en Arbeid om die Staatsdrukker se kantoor in Bosmanstraat in Pretoria te sluit, omdat daar nie aan beroepsgesondheid- en veiligheidsregulasies voldoen word nie. Claude Naicker van die vakbond sê hulle vra lank reeds vir die beskerming van Staatsdrukker-werknemers se regte en die afdwing van beroepsgesondheid- en veiligheidstandaarde in staatsgeboue:
Staatsdiensvakbond sê veiligheid van werknemers belangriker as produksie en wins [KLANK]
ENG ClaudeonProfit