# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die Suid-Afrikaanse Inkomstediens moet gelukgewens word omdat hy die eerste keer in drie dekades sy inkomste-teiken oorskry het. Dit het die twee-duisend-miljard-rand-kerf in netto inkomste-invordering vir die 2025/2026-boekjaar verbygesteek en ʼn rekord 2,01-duisend-miljard-rand ingesamel. Die verbeterde inkomste is 24,7-miljard-rand hoër as wat ʼn jaar gelede beraam is. Die vakbond-woordvoerder Claude Naicker sê die uitsonderlike prestasie word toegeskryf aan die pogings, professionalisme en toewyding van die Inkomstediens se werknemers:
Staatsdiensvakbond sê Tesourie moet Inkomstediens-werknemers beloon vir rekord-invordering van R2-duisend-miljard [KLANK]
ENG NaickerONTreasury