Skip to content

Staatsdiensvakbond sê huidige ekonomiese klimaat vereis volgehoue ingryping [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare loof die regering wat beslissend opgetree het om gewone Suid-Afrikaners te beskerm teen die ergste uitwerking van die stygende brandstofkoste. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die tydelike brandstofheffing-verligting van drie-rand per liter vir petrol en 3,93-rand vir diesel tot 2 Junie verleng. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê die huidige ekonomiese klimaat vereis volgehoue, mens-gesentreerde ingryping om werkers teen eksterne ekonomiese skokke buite hul beheer te beskerm:

ENG ClaudeONFuelLevy