Skip to content

Staatsdiensvakbond sê huidige dalende reële salarisse is onvolhoubaar [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor berigte dat reële salarisse in Suid-Afrika ʼn tweejaar-laagtepunt bereik het terwyl inflasie salarisstygings verbygesteek het. Volgens die jongste Pay-Inc-aanwyser vir netto salarisse het die bedrag wat salaristrekkers ontvang in Mei effens toegeneem tot net meer as 21-duisend-500-rand, maar na die aanpassing vir inflasie, daal die reële salaris tot 20-duisend-262-rand. Woordvoerder Claude Naicker sê die daling in reële salarisse ondermyn moraal, produktiwiteit en dienslewering:

ENG NaickerONSalariesDecline