# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die skorsing van twee uitvoerende beamptes van die Administrasie van die Regering se Pensioenagentskap. Dit kom te midde van bewerings van wanadministrasie en finansiële wangedrag. Die skorsing van die finansiële hoofbeampte en waarnemende hoofdirekteur van kliënteverhoudingbestuur volg na dié van die uitvoerende hoof, Kedibone Madiehe. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê hierdie skorsings is ʼn positiewe stap om die agentskap te stabiliseer en openbare vertroue te herstel:
Staatsdiensvakbond loof hoof van pensioenfondsagentskap se stand teen finansiële wangedrag [KLANK]
ENG NaickerOnSuspensions